As jy weet, jy weet. Hierdie tee bring back daai 80s en 90s jol vibes – cassette tapes, loud music, en die crew wat altyd die party vol maak. “Wie maak die jol vol” is nie net ’n vraag nie, dis ’n statement vir daai mense wat altyd die energy bring.
Die design gooi retro cassette drip op ’n solid black cotton tee, met bold wit letters wat sommer uitpop. Dis vir die ouens en honeys wat nooit sit stil by die jol nie – altyd eerste op die dancefloor, altyd laaste om huis toe te gaan.
Details
-
100% cotton, lekker soft en breathable
-
Black base met retro cassette graphic en wit text
-
Unisex fit, sizes S–XXL
-
Easy om te pair met jeans of shorts
-
Durable print, gemaak vir die jol
Why You’ll Like It
Dis retro. Dis Cape Flats. Dis jol vibes in ’n shirt. Want wie maak die jol vol? Jy mos.



Reviews
There are no reviews yet.